Afrikaanse Temas en Woordeskat | Vlak 4: My Wêreld (Deel 2: 18 lesse)
- Zip
- Excel Spreadsheets
Also included in
- Leer lekker saam met ons oor 'My Wêreld'! Ons kleurvolle Afrikaanse lesse omvat 'n verskeidenheid onderwerpe van aanvangskennis en persoonlike welstand hoofsaaklik gemik op kleuters en beginner lesers. Die e-boekies help jonges om die wêreld waarin hulle leef te verstaan en waardeer — alles terwyl hPrice $20.00Original Price $22.00Save $2.00
Description
Leer lekker saam met ons oor 'My Wêreld'! Ons kleurvolle Afrikaanse lesse omvat 'n verskeidenheid onderwerpe van aanvangskennis en persoonlike welstand hoofsaaklik gemik op kleuters en beginner lesers. Die e-boekies help jonges om die wêreld waarin hulle leef te verstaan en waardeer — alles terwyl hulle 'n taal ontwikkel om dit met ander te kan deel.
DIE PRODUK SLUIT IN:
- Les 16: Voëls
- Les 17: Goggas
- Les 18: Planteters
- Les 19: Vleiseters
- Les 20: Reptiele
- Les 21: Bewaring
- Les 22: Energie
- Les 23: Tegnologie
- Les 24: Die Plaas
- Les 25: Argitektuur
- Les 26: Kultuur
- Les 27: Modes
- Les 28: Paasfees (Bybel + Feestelik)
- Les 29: Kersfees (Bybel + Feestelik)
- Les 30: Nuwejaar
- Les 31: Valentynsdag
Elke les bevat:
- Agtergrond inligting rakende 'n spesifieke onderwerp.
- Vyf tema prentjies met begeleidende sinne.
- 'n Verbale uitdrukking taak.
- Woordeskat prentjies om gesprekke om die onderwerp te lei.
… alles in 'n vriendelike PowerPoint Slideshow formaat (.ppsx).
Shweshwe Kleuters is lief vir ons planeet. Wees gaaf met ons omgewing en hou in gedagte dat die produk vir elektroniese verbruik ontwerp is.
DIE KURSUS IS IDEAAL VIR:
Kleuters
Tuisonderrig
Spraakterapie
Tweedetaal leerders
Beginner lesers
MEER VAN SHWESHWE KLEUTERS:
SHWESHWE KIDS:
Shweshwe Kids Manual & Demonstration
Level 3: My City - Part 1 (9 lessons) & Level 3: My City - Part 2 (12 lessons)
Level 4: My World - Part 1 (14 lessons) & Level 4: My World - Part 2 (15 lessons)